Back to stories list
Zama is die beste!
Zama is great!
Michael Oguttu
Vusi Malindi
Willemien Wannberg
The audio for this story is currently not available.
My boetie slaap baie laat. Ek word vroeg wakker, want ek is die beste.
My little brother sleeps very late. I wake early, because I am great!
Ek is die een wat die son laat inskyn.
I am the one who lets in the sun.
“Jy is my oggendster,” sê Mamma.
“You’re my morning star,” says Ma.
Ek was myself, ek het nie hulp nodig nie.
I wash myself, I don’t need any help.
Ek kan regkom met koue water en blou lekkerruik seep.
I can cope with cold water and blue smelly soap.
Mamma herinner: “Moenie vergeet om jou tande te borsel nie.” Ek antwoord: “Nooit, nie ek nie!”
Ma reminds, “Don’t forget teeth.” I reply, “Never, not me!”
Nadat ek gewas het, groet ek vir Oupa en Tannie en wens hulle ‘n goeie dag toe.
After washing, I greet Grandpa and Auntie, and wish them a good day.
Dan trek ek myself aan. “Ek is nou groot, Mamma,” sê ek.
Then I dress myself, “I’m big now Ma,” I say.
Ek kan self my knope en my skoene vasmaak.
I can close my buttons and buckle my shoes.
Ek maak seker dat my boetie al die nuus van die skool af hoor.
And I make sure little brother knows all the school news.
In die klas, doen ek my bes in alles.
In class I do my best in every way.
Ek doen elke dag al hierdie goeie dinge, maar waarvan ek die meeste hou, is om te speel en speel!
I do all these good things every day. But the thing I like most, is to play and play!
Written by: Michael Oguttu
Illustrated by: Vusi Malindi
Translated by: Willemien Wannberg